 | | Who's Online | There are currently, 21 guest(s) and 0 member(s) that are online.
You are Anonymous user. You can register for free by clicking here |
|  |
 | | Login | | Don't have an account yet? You can create one. As a registered user you have some advantages like theme manager, comments configuration and post comments with your name. |
|  |
 | | Exchange Rates | | Base Currency: ZAR |  | | AUD | | 6.66 |
|  | | EUR | | 9.23 |
|  | | GBP | | 11.22 |
|  | | USD | | 7.27 |
|
|
|  |
| |
 | SKOG HOU KERSPARTY Posted on Friday, December 11 @ 11:12:58 SAST Topic: Upington and Surrounding Area | Die kinders van Skog (Spesiale Kinders Ondersteunings Groep) is weer vanjaar vreeslik bederf met die allerlekkerste Kerspartytjie by Aloe Gastehuis.
Die spulletjie het die allerlei lekker speletjies gespeel, die vriendelike tannies het hulle hare bietjie met spuitverf gekleur terwyl daar vir hulle gebraai word. Selfs oom Jasper het kort-kort kom seker maak dat die kinders hulle self geniet.
|
|
| | |  |
| |
|
|